"Wat Verby Is, Is Verby"
— غني بواسطة Anton Myburgh
"Wat Verby Is, Is Verby" هي أغنية تم أداؤها على جنوب افريقيا وتم إصدارها في 13 يونيه 2025 على القناة الرسمية لشركة التسجيل - "Anton Myburgh". اكتشف معلومات حصرية حول "Wat Verby Is, Is Verby". ابحث عن كلمات الأغنية لـ Wat Verby Is, Is Verby والترجمات وحقائق الأغنية. يتم تجميع الأرباح وصافي القيمة من خلال الرعاية والمصادر الأخرى وفقًا لمعلومات موجودة على الإنترنت. كم مرة ظهرت أغنية "Wat Verby Is, Is Verby" في قوائم الموسيقى المجمعة؟ "Wat Verby Is, Is Verby" هو فيديو موسيقي مشهور حصل على مواضع في أفضل المخططات الشهيرة ، مثل أفضل 100 جنوب أفريقيا أغنية ، أفضل 40 جنوب افريقيا أغنية ، والمزيد.
|
Download New Songs
Listen & stream |
|

"Wat Verby Is, Is Verby" حقائق
وصلت "Wat Verby Is, Is Verby" إلى 9K إجمالي المشاهدات و 184 إبداءات الإعجاب على YouTube.
تم إرسال الأغنية في 13/06/2025 وقضت 0 أسابيع على المخططات.
الاسم الأصلي لمقطع الفيديو الموسيقي هو "ANTON MYBURGH - WAT VERBY IS, IS VERBY (OFFISIËLE MUSIEKVIDEO)".
تم نشر "Wat Verby Is, Is Verby" على Youtube على 13/06/2025 07:00:06.
"Wat Verby Is, Is Verby" كلمات الأغاني والملحنون وتسمية التسجيل
Geniet Anton Myburgh se lirieke video van "Wat Verby Is, Is Verby"
Laai dit op jou speellys op die platform van jou keuse -
Lirieke:
As jy nie kan vergeet nie
en toue hou jou vas
sal jy nie kan leef nie
dit is verbrande as
Sonder lig is daar geen donker
sonder donker’s daar geen lig
vergeet van gister
en kyk nooit terug
Wat verby is, is verby
net die hede bly
dis jou keuse
elke dag is ’n geskenk
gegee aan jou van bo
jy moet lewe
Elke afdraai-paadjie ken jy
en die seer wat in jou lê
dis diep daar binne
waar jy dit nie wil hê
En daai toue wat jou vashou
hulle klou en hul klou
hulle’s diep daar binne
en hulle sweer in jou
Wat verby is, is verby
net die hede bly
dis jou keuse
elke dag is ’n geskenk
gegee aan jou van bo
jy moet lewe
Ek wil jou seer vir jou wegvat
daai toue om jou losmaak
die donker om jou lig maak
sodat jy kan skyn
In jou blues sien ek seerkry
vir die res van die wêreld smile jy
jy deel dit net met my
dit maak jou vry
Wat verby is, is verby
net die hede bly
dis jou keuse
elke dag is ’n geskenk
gegee aan jou van bo
jy moet lewe
Regisseur:
Tertius Human
Konsep:
Anton Myburgh
Rohalda Human
Tertius Human
Kameras :
Rohalda Human
Redigeerder:
Tertius Human
Vervaardigers:
Vonk Musiek
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Produksiemaatskappy:
Laughing Lamp Photo and Film
Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Tertius Human / CoolerBox Studios
Liedjieskrywers/Publiseerders :
Anton Myburgh / Vonk Uitgerwers CC
Subscribe here: